WIE IS EK Ek is `n dogter, `n vriendin, `n vrou en `n ma. Ek is lief vir mooigoed en ougoed. Ek is `n hopelose romantikus. I love to love and love coffee breaks. MY LIEFDES Gesin. Blomme. Skryf. Allerhande houertjies. Om te lewe en te geniet. `n Glasie witwyn. `n Mooi foto. Dans. Enigiets vintage. Kampsbaai en lekker koffie.
Ouerskap is die begin van soveel nuwe ervarings, maar dit is ook die einde van soveel ander plesiertjies. Slaap, sit, lê, boeklees en shop. Om maar net `n paar te noem.
Daar is verskeie redes waarom ek die peuter staduim so vreeslik geniet. Afgesien van die babbel, krabbel en die onskuldige eerlikheid, het my peuter `n fantastiese slaaproetine gevestig.
Peuters is uniek en enig in hul soort. Die aanhoudende gepeutery, krappery en pratery is ongelooflik. Ongelooflik besig, ongelooflik interessant en ongelooflik uniek.
Die spreekwoordelike jagseisoen het my soos die jagter self, oorval.
Motherhood is according to me the most unselfish job on this planet. Wiping your baby`s sticky bum, hand washing bedding and clothing after a good dose of throw-up, is according to me a very selfless act. Or when you enjoy a quick stroll through a shopping mall and your toddler makes a big doo-doo in Toys-r-us, leaving everyone staring and you running to the nearest bathroom, knowing that he is teething.
Nuwejaars voornemens neig moontlik aan `n gewoonte-ding, maar dit blyk tog noodsaaklik te wees om jou gedagtes te rig en jou gefokus te kry.
Maak jou eie bucket list
My opinie.