ABOUT US
Kalahari Bulletin vorm deel van 12 ander gemeenskapskoerante uit die Volksblad stal, wat reeds dekades bestaan, en is ‘n onmisbare kommunikasiemiddel vir die mense en besighede in verskillende streke regdeur Sentraal Suid-Afrika. Met ‘n leserstal van 100 000+ word daar weekliks op Donderdae 20 000 Kalahari Bulletins gratis by huise, agente en besighede in die Kalahari Distrik van die Noord-Kaap versprei.
Die nuusinhoud is plaaslik gefokus en bied lesers ‘n kleurryke mengsel van algemene nuus, sakenuus, kuns en vermaak, munisipale nuus, sportnuus, skolenuus, rubrieke en ‘n brieweblad. Advertensieruimte maak voorsiening vir volkleur beeldbouadvertensies, openbare kennisgewings, vakatures, geklassifiseerde advertensies, tenders en enige ander advertensiebehoefte.
Die verkoopbestuurder en advertensie konsultante, wat plaaslik gebaseer is, bied kliente ‘n professionele en ingeligte diens om aan alle advertensie behoeftes te voldoen.
 
Redakteur Kuruman / Kathu area
 
Joanie Bergh
Tel: +27 57 357 1304
 
Redakteur Upington area
 
Lizette Slabber
 
Tel: +27 54 331 3482
 
Verkoopsbestuurder
Cindy Theron
 
Tel: +27 54 331 3482
Sel: +27 72 433 1460
WEATHER
Weather for Wednesday 2013-06-19
Please select your area for forecast
CPT 12° - 16° icon
PTA 3° - 19° icon
JHB 2° - 18° icon
BLOEM -1° - 19° icon
DBN 10° - 24° icon
PE 10° - 21° icon
Visit AfricaWeather.com for a more detailed forecast.
 
What's Happening
Search by category
SCHOOLS
Find local schools
Groups / Clubs
Find local Groups / Clubs